Riversdal Skou

February 20, 2019 - February 23, 2019 All day

        

Riversdal Skou bied die volgende aan:

Perde: Miniatuurperdjies, Saalperde, SA boerperde en Show jumping.
Pluimvee: Beoordeling van Hoenders en eiers.
Beeste: Melkrasse en vleisrasse
Skape: Vleismerinos en slaglam kompetiesie.
Boerboel streekskou.
Jeugskou; Bees, skaap en hoenders.

……..
Vermaak: Mallemeule vanaf Donderdag-Saterdag, Stalletjies met ‘n wye verskeidenheid prudukte en musiek kunstenaars op die vrydag en saterdag aand, Ons spog ook met  Steakhouse etes in die Geldenhuys lokaal, skaapbraai en skaapkop by die skaap afdeling en heerlike gekookte etes deur ons skoudames voorberei.